Zhou Guanyu

Zhou Guanyu
Zhou in 2019
Zhou in 2019
Geboortedatum 30 Mei 1999 (1999-05-30)
Geboorteplek Shanghai, China
Nasionaliteit
Ou span(ne) Prema Theodore Racing
Motopark
UNI-Virtuosi
Alfa Romeo-Ferrari
Span in 2024 Kick Sauber-Ferrari
Motornommer 24
Inskrywings 66 (66 begin)
Kampioenskappe F3 Asiatiese Kampioenskap
FIA Europese Formule 3 2016-18
Toyota Racing Series
Italiaanse F4 Kampioenskap
ADAC Formule 4
Oorwinnings 0
Podiums 0
Loopbaanpunte 12
Voorste wegspronge 0
Vinnigste rondtes 2
Eerste F1-wedren 2022 Bahreinse Grand Prix
Laaste inskrywing 2024 Las Vegas Grand Prix
Laaste seisoen 2023
Verlede jaar plek 18de (6 punte)

Zhou Guanyu (Chinees: 周冠宇; pinyin: Zhōu Guànyǔ; gebore 30 Mei 1999) is 'n Chinese beroepsrenjaer wat deel is van die Alfa Romeo-fabriekspan sedert die 2022 Formule Een-wêreldkampioenskapseisoen. Hy was 'n lid van die Ferrari-bestuurdersakademie van 2014 tot 2018, en was die ontwikkelingsbestuurder vir die Formule E-span DS Techeetah in 2018, en het in 2020 en 2021 vir UNI-Virtuosi Racing aan Formule Twee deelgeneem[1][2][3]

Guanyu se loopbaan as beroepsrenjaer het in 2015 begin, toe hy deelgeneem het aan die Italiaanse F4 en die ADAC Formule 4-kampioenskappe onder Prema Racing. In 2016 ry hy onder Motopark in the Europese Formule 3-kampioenskap,[4] en dan weer vir Prema Racing in 2017 en 2018.[5]

  1. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 November 2021. Besoek op 16 November 2021.
  2. https://www.formula1.com/en/latest/article.breaking-alfa-romeo-announce-guanyu-zhou-as-valtteri-bottass-team-mate-for.3FGtpRMOhG1qZ4Qinr8ky6.html
  3. https://www.fiaformulae.com/en/news/2018/april/zhou-guanyu-joins-techeetah-as-a-development-driver/
  4. https://web.archive.org/web/20160216092327/http://www.gpupdate.net/en/f3-news/335493/ferrari-protege-zhou-joins-motopark-in-f3/
  5. http://www.motorsport.com/eurof3/news/zhou-switches-to-prema-for-sophomore-f3-season-858756/

Developed by StudentB